|
|
| KLEIN KOEKIES |
|
|
|
|
|
|
|
| | | | | |
VERDWYN KOEKIES | | SOET KOEKIES | |
|
|
| | | |
2 pd meelblom |
| | 15k meel | |
1pd botter |
| | 4 k botter | |
2 k suiker |
| | 6k suiker | |
3 eiers |
|
| | 10 eiers | |
6 t BP |
|
| | 1 pakkie koeksoda | |
1 t sout |
|
| | 1 pakkie kremetart | |
1 t vanilja essens |
| | | |
|
|
| | | |
Metode |
|
| | Metode | |
Smelt botter. Roer suiker by. Klits | Vryf botterin meel en gooi die kremetart | |
eiers baie goe en voeg by saam met | droog by. Klits eiers en suiker goed. Los | |
vanilje geursel. Sif die meel, bakpoeier | koeksoda op in 1/2 k melk. Meng dan alles | |
en sout in. Meng goed. Bak 400F vir | tot 'n nie stywe deeg. Sit deur koekiemaker | |
7 min in middl rak van oond. | of rol uit. Bak by 400F. | |
|
|
| | | |
| | | | | |
| | | | | |
|
|
| | | |
|
|
| | | |
PATTY PAN (CUP CAKES) | GEMMER KOEKIES |
|
|
| | | |
12oz margarien 3/4pd | | 3pd meel | |
12oz suiker (24e) |
| | 1pd goue stroop | |
6 eiers |
|
| | 1pd botter | |
1pd meel |
| | 2e fyn gemmer | |
4t B.P |
|
| | sout | |
sout |
|
| | 2pd geelsuiker | |
vanilje essens |
| | 5 klein eiers | |
|
|
| | 1pk koeksoda | |
Metode |
|
| | 1pk kremetart | |
Sif meel, bakpoeier saam.Verroom suiker | Metode | |
en margarien tot lig en donsig. Voeg meel | Sif meel,sout en kremetart. Smelt botter en |
stadig by meng goed.Vul papier cups | stroop. Laat afkoel voeg geklitste eiers by |
half en bak op boonste rak in oond vir | en gemmer. Werk in gesifte meel. Los soda |
12min by 400F. |
| | op in 'n bietjie melk voeg mengsel by en werk |
|
|
| | goed deur. Laat staan oornag maak klein |
|
|
| | bolletjies en sit in pan. Stoof nie te warm nie |
|
|
| | maar ook nie te koud. Hou in aparte koek- |
|
|
| | blik ander word dit sag. |
|
|
| | | |
|
|
| | | |
|
|
| | | |
| | | | | |
| | | | | |
Koffie koekies |
|
| ROMARY CREAMS |
|
|
|
| | |
12k meel |
|
| 1/2pd margarien | |
1pd botter |
|
| 2e kakao | |
1pd suiker |
|
| 2 k meel | |
1pk koeksoda |
|
| 1 k stooisuiker | |
1pd gouestroop |
|
| 1/2k kookwater | |
4 eiers |
|
|
| 1 1/2k klapper | |
1t sout |
|
|
| 1t B.P | |
1e koffie ekstrak |
|
| | |
2e vanielje |
|
| Metode | |
|
|
|
| Roombotter en suiker. Voeg by meel,B.P |
Metode |
|
|
| klapper ensout by. Meng goed. Voeg kakao |
Maak botter, suiker en stroop aan, smelt | opgelos in kookwater by. Bak teelepels vol |
oor lae hitte. Voeg eiers by dan koffie en | op bakplaat. Smeer gesmelte sjokolade |
vanielje. Voeg meel en koeksoda gemeng | tussen in. | |
met melk by. Rol uit of sit deur masjien. | | |
|
|
|
| | |
Vulsel |
|
|
| JAN SMUTS KOEKIES |
1k suiker |
|
| | |
1k botter |
|
| Vryf 1/2pd botter in 3k meel. Voeg by 1 |
1/2 k melk |
|
| klein koppie suiker, bietjie sout,2t B.P en |
Metode |
|
|
| 2 geklitste eiers. Meng met melk (nie te slap |
Kook tot karamel en geur met koffie en | nie) sodat deeg gerol kan word. Voer Patty |
vanielje. Smeer tussen beskuitjies. | pans hiermee uit. | |
| | | | Sit in elk 'n bietjie appelkooskonfyt en klop |
MERINGUES | | | die volgende tot room. |
|
|
| | 4ons suiker 4 ons botter 4 e meel en 1t B.P |
6 eiers |
|
| | Voeg dan 2 goed geklitse eiers by. Sit 'n |
3 k strooisuiker |
| | hoogvol teelepel hiervan op die konfyt en bak |
6t B.P |
|
| | in 'n warm oond. | |
2 t vanielje geursel | | | |
knypie sout |
| | KRIMPVARKIES | |
|
|
| | | |
Metode |
|
| | 1pak sponsvingers | |
Klit eierwitte en bakpoeier tot styf. Voeg | 1k suiker | |
vanielje geursel by. Voeg suiker bietjie | 2k kookwater | |
gewys by skep op bakplaat en bak vir 2 | 2e kakao | |
ure by 200F. |
| | | |
|
|
| | Metode | |
|
|
| | Kook suiker, kakao en water tot gaar en |
|
|
| | taamlik dik. Doop sponsvingerg een vir een |
|
|
| | in mengsel en rol in klapper. |
|
|
| | | |
|
|
| | | |
| | | | | |
| | | | | |
KLAPPER KOEKIES |
| GEMMERKOEKIES 2 |
|
|
|
| | |
5k meel |
| 1k suiker | 3pd meel | |
1/2 k melk | 3e hoogvol botter | 1k stroop | |
1/2pd klapper | 3e goue stroop | 1/2 t sout | |
3 eiers |
| 11/2t koeksoda | 1pd botter | |
1pk kremetart | 1t vanielje geursel | 2e gemmer hoogvol | |
sout |
|
|
| 2pd suiker | |
Metode |
|
|
| 1pk koeksoda | |
Meng meel, sout, suiker, kremetart en | 1pk kremetart | |
klapper. Vryf botter in. Los soda in melk | 6 eiers | |
op en voeg by. Ook stroop, vanielje en | | |
geklitste eirs. Rol uit en bak. | Metode | |
| | | | Vryf die botter in die meel wat afgemeet |
HAWERMOUTKOEKIES | | is. Voeg die soda, kremetart , gemmer en |
|
|
| | sout by meng goed. Voeg die suiker en die |
2k hawermout |
| | stroop by en meng.Maak die deeg aan met die |
1k meel |
|
| | geklitste eiers. Knie goed. Daar word nie |
3 e botter nie hoogvol | | water of melk bygevoeg nie. Rol balletjies en |
1 1/2 e goue stroop | | bak in warm oond. | |
1 k klapper |
| | | |
3/4k suiker |
| | | |
1t soda |
|
| | HERTZOG KOEKIES |
|
|
| | | |
Metode |
|
| | 4k meel | |
Klop botter en suiker en voeg stroop by. | 1/2 k suiker | |
Meng droë bestandele en voeg by | 250g botter | |
botter mengsel. Gooi nou soda by wat met | 3 eier gele | |
melk gemng is. Druk in gesmeerde koek- | 1k melk | |
pan. Bak in matige oond. Laat afkoel en | 1d Bakpoeier | |
sny in blokkies. |
| | | |
| | | | Meng alles saam Rol uit en druk in Patty Pans |
KRUMMERTERT | | | |
|
|
| | Vulsel | |
1/2k margarien | 1/2t vanielje geursel | 6 eierwitte | |
2e kook olie | 2k meel | | 1k witsuiker | |
1 geklitste eier | 1/4t sout | 250g klapper(3k) | |
2t bakpoeier | sagte konfyt | | |
2e suiker |
| | Meng klapper met suiker en styfgeklopte |
Metode: | Room margarien en voeg suiker | eierwitte.Plaas apperkooskonfyt op deeg in |
by en klits goed. Voeg olie en geursel by. | patty pans en 'n teelepel van vulsel bo-op. |
Roer eiers in. Sif meel B.P en sout saam | Bak tot lig bruin in warm oond. |
Voeg by mengsel en knie tot sagte deeg. | | |
Smeer in pan Smeer konfyt bo-oor en | | |
rasper res van deeg bo-oor. Bak 300F vir | | |
1uur. Sny in blokkies. | | | |
KLAPPER SKYFIES | | KOFFIEROOMPIES |
| |
| | | |
2k meel | | klapperkors | 1k suiker 1/2 pk koeksoda |
2t bakpoeier | 1eier | | 5k meelblom 2d koffiegeursel of |
1/4t sout | 1/2k suiker | 1 1/2k botter 1/4k sterk kitskoffie |
1/2k suiker | 1t vanielje geursel | 3e stroop 1t vanielje geursel |
6e botter | 1 1/2k klapper | 1/3k melk knippie sout |
1eier | | 2e melk | | | |
2-3 e melk |
| | Metode | |
appelkooskonfyt |
| | Klop botter en suiker saam. Roer koffie en |
|
|
| | stroop in.Meng koeksoda met melk en voeg |
metode |
|
| | by. Laaste kom die meel by. Meng tot 'n |
Meng droë best. Goed en vryf botter in. | stywe deeg. Sit deur vleismeul en bak tot |
Klit eiers en voeg 2 e melk by. Meng met | ligbruin. Sit koekies op mekaar met vulsel. |
droë best. Om sagte deeg te vorm. Druk | Vulsel | |
deeg vas in gesmeerde rolkoekpan. | 2e botter hoogvol | |
Smeer laag konfyt bo-oor. | | 2d koffie geursel | |
Kors |
|
| | 1t vanielje geursel | |
Klits eier vir kors en voeg suiker by en | genoeg versiersuiker by om maklik te smeer. |
klits goed. Roer vanielje, klapper en net | | |
genoeg melk by om 'n smeerbare mengsel | | |
te maak. Smeer oor konfyt sondat al die | CREAMCRACKER KOEKIES |
konfyt bedek is. Bak 15-20 min by 400F. | | |
Sny skyfies terwyl nog warm, | 1 pak cream crackers fyngerol |
| | | | 1 blik karamel kondensmelk |
LEMINGTONS | | | neute en kersies( na smaak-opsioneel) |
|
|
| | | |
Enige sjokolade koek in blokkies gesny. | Metode | |
Doop blokkies in volgende stroop en rol | Meng goed alle bestanddele. Druk in pan |
in klapper. |
| | en sny in blokkies. | |
|
|
| | | |
Stroop |
|
| | | |
500g versiersuiker | | GEMMER HORINGS |
4 t hoogvol kakao | | | |
1t vanielje geursel | | 2 onse meelblom | |
500g botter |
| | 2 onse suiker | |
knippie sout |
| | 2 onse botter | |
3 e of meer kookwater | | 1t fyn gemmer | |
1/2t amadelolie |
| | 1t vanielje geursel | |
|
|
| | 1/2 t suurlemoensap |
Metode: | Smelt botter en voeg kakao en | 1e goue stroop( hoogvol) |
water by. Roer versiersuiker en geursel in. | | |
Giet bietjie kookwater by as die versiersel | Metode:sif meel en gemmer saam. Smelt |
dik word. |
| | botter, suiker en stroop voeg by droë best. |
|
|
| | met suurlemoensap en geursel.bak twee |
|
|
| | lepels op plaat by 350F vir 8-12 min. laat |
| | | | afkoel vir 2min draai horinkies en laat afkoel. |
SJOKOLADE KLAPPER KOEKIES | | |
|
|
| | VULSEL VIR KLEIN KOEKIES |
125g margarien | 1/2k kakao | Bly altyd sag | |
2 k suiker | 1/2 k melk | 500g viersiersuiker | |
|
|
| | 1 eier geel | |
Metode |
|
| | 250g margarien | |
Kook die bestanddele vir 5 min. saam. | 1t gliserien | |
haal af en voeg by 1k klapper, 3k | 1/2 t vanielje geursel |
hawermout en 1t vanielje geursel. Meng | | |
goed en skep met teelepel klein hopies | Metode:Klop margarien met houtlepel tot |
op gesmeerde plaat. Bak tot bruin | sag en romerig. Voeg suiker, eiergeel, |
| | | | glisirien en geursel by. Klop goed smeer. |
RICE CRISPIES KOEKIES | MAKLIKE DADEL BESKUITJIES |
|
|
| | 3/4k suiker | |
8oz pak rice crispies | | 1 eier | |
3 eiers |
|
| | 250g botter | |
500g dadels |
| | fyn klapper | |
250g botter |
| | 500g dadels | |
500g suiker |
| | 1pk marie beskuitjies fyn gedruk |
|
|
| | | |
Metode |
|
| | Metode | |
Roer al die best. Goed saam vir 5 min op | Smelt botter en suiker saam en verwyder van |
stoof (behalwe rice crispies) Laat net | stoof voordat dit kook. Voeg geklitste eier en |
kook. Haal af en roer rice crispies vinnig | dadels by meng goed. Gooi dadelik in |
in. strooi klapper onder in pan en druk | gesmeerde pan, druk plat en laat koud word. |
mengsel plat. Sit in yskas vir rukkie sny | sny in blokkies en rol in klapper. |
in blokkies. |
| | | |
| | | | | |
APPELKOOS KOEKIES | | ROSYNTJIE EN DADEL YSKASKOEKIES |
|
|
| | | |
8k meel |
|
| | Rangskik tennisbeskuitjies in vuurvaste bak. |
1k appelkooskonfyt | | Berei die volgende voor: |
1 pk koeksoda klein | | Smelt 6e botter oor lae hitte, saam met 6e |
2 eiers |
|
| | suiker. Roer tot gesmelt is. Voeg by 1t kakao |
3 k suiker |
| | en 125g korente, sultanas, rosyne en neut. |
1/3 k water |
| | 250g dadels. Klit 'n eier goed voeg by kook |
500g botter |
| | vir 2 min en roer aanhoudend. Haal van stoof |
|
|
| | voeg beskuitjies by gooi mengsel oor gepakte |
Metode |
|
| | beskuitjies en rangskik beskuitjies bo-oor. |
Room botter en suiker vowg eiers by dan | Laat in yskas afkoel vir ten minste 12 uur. |
meel. Meng konfyt, water en soda en | | |
voeg by. Rol in balletjies en bak. | | |
|
|
| | | |
|
|
| | | |
|
|
| | | |
|
|
| | | |
| | | | | |
WONDER BALLETJIES | | KOEKSISTERS 1 | |
|
|
|
| | |
2k meelblom |
|
| Stroop | |
125g suiker |
|
| 18k suiker | |
1t bakpoeier |
|
| 9k water | |
250g botter |
|
| 1 1/4k goue stroop | |
1t vanielje geursel |
| 1 1/4 t kremetart | |
1k dadels |
|
| n paar skywe suurlemoen |
1k okkerneute |
|
| 1/2 suurlemoen se sap |
1k post toasties |
|
| | |
|
|
|
| kook alles saam vir 20min, sit in yskas. |
Metode |
|
|
| | |
Room botter en suiker, voeg geklitste eier | deeg | |
by. Voeg meelblom en dan ander best. | 8k meel | |
deeg moet styf wees. Rol in klein balletjies | 4 e bakpoeier | |
en rol in post toasties. Bak in matige oond | 2e botter | |
| | | | 4 k melk | |
KOEKSISTER 2 | | | sout | |
|
|
| | | |
4k meel |
|
| | Metode | |
6t bakpoeier |
| | Sif meel en bakpoeier en sout saam. Vryf |
1 1/2k melk |
| | botter in en maak aan met melk. Knie deeg |
2 e suiker |
| | totdat dit blasies maak. Laat staan vir 20 min |
2 eiers |
|
| | rol uit vleg en bak | |
3e botter |
| | | |
sout |
|
|
| SKEP SKONS MET OLIE |
Metode |
|
|
| | |
Meng droë best. Vryf botter in meel en | 2 k meel | |
maak aan bet goedgeklitste eier in melk. | 1/3 k olie | |
Deeg moet nie styf wees nie. Knie net tot | 1 eier | |
goed gemeng. Sit in skottel met deksel en | 4 t bakpoeier | |
laat vir ten minste 3 uur of oornag staan. | 1/2 k melk + 1/2 k water |
Stroop |
|
|
| sout | |
10k suiker |
|
| | |
5k water. |
|
| Metode | |
Roer tot suiker opgelos is wanneer dit | Sif die droë best. Saam en klop eier en olie |
kook gooi 1/2t kremetart in aangemaak | saam en roer by droë best. Maak aan met |
met 1e water of suurlemoensap. Voeg 1e | melk en water tot slap deeg en meng goed. |
gouestroop by. Sit stukkie kaneel of | smeer kolwyntjie panne en vul met beslag. |
gemmer in. laat 10min vinnig kook. Kan | Bak by 400F-425F vir 8-10 min. 'n halwe |
2 weke in yskas gebêre word. | koppie gerasperde kaas kan soms vir |
|
|
|
| afwisselig bygevoeg word. |
|
|
|
| | |
|
|
|
| | |
|
|
|
| | |
|
|
|
| | |
| | | | | |
KAAS BOTTERBROODJIES | | KAAS BOTTERBROODJIES II |
|
|
| | | |
1k meel |
|
| | 1k meel | |
1d bakpoeier |
| | 1/4 r rooi peper | |
1/2 t sout |
| | 1k cheddar kaas | |
1k cheddar kaas |
| | 1k melk | |
knippie rooi peper | | 1e bakpoeier | |
1k melk |
|
| | | |
|
|
| | Metode | |
Metode |
|
| | sif meel, peper en bakpoeier saam. Meng |
Sif meel , sout, peper en bakpoeier saam. | alles en bak in kolwyntjie panne. |
voeg kaas by. Meng met melk tot slap | | |
deeg. Skep in gesmeerde kolwyntjie | MENG EN ROER SKONS |
panne en bak 400F-425F tot mooi | | |
lig bruin bo. |
|
| Sif in mengbak | |
| | | | 2k meel | |
BROOD SOOS SKONS | | 1t suiker | |
|
|
| | 3 1/2t gelyk bakpoeier |
Maak in 20 min. |
| | 1/2 t sout | |
voor verhit oond tot 400F | |
| |
1k meel |
|
| | Metode | |
1/2 t sout |
| | sny met mes 1/3 k olie vul koppie verder met |
2t bakpoeier |
| | melk en water. As ryker skon verlang vul |
1/2 k melk |
| | koppie ook met geklitste eier en meer suiker |
1/4 k water |
| | kan ook gebruik word. Bak in 'n baie warm |
|
|
| | oond vir 10 min. bedien warm. |
Metode |
|
| | | |
roer met 'n mes melk en water in by droë | BRUIN BOTTER BROODJIES |
bestanddele. Vorm skons om meel | | |
bestrooide oppervlak. Plaas op | 1k boermeel ongesif |
gesmeerde bakplaat en bak vir 10 min | 1/2 k meelblom | |
tot lig bruin. |
| | 1e suiker\3 gelyk e botter |
| | | | 1 1/2 e bakpoeier | |
BOTTER BROODJIES | | sout | |
|
|
| | 1 eier | |
2k meel |
|
| | | |
4t bakpoeier |
| | Metode | |
1/2 t sout |
| | Vryf botter in droë bestanddele. Voeg suiker |
2 e botter |
| | by en meng deeg met melk. Bak soos enige |
1eier |
|
| | ander botterbroodjie. |
1/2 k melk |
| | PANNEKOEK | |
Metode: | meng en sig meel, bakpoeier en | 1k meel 2 eiers |
sout. Rasper botter in meel en meng met | 1t bakpoeier 1/2 k olie |
vingerpunte. Klits eier en meng saam met | sout 1 1/2 k water |
melk in meelmengsel tot nie stywe deeg. | Metode:sif meel,bakpoeier en sout klits |
werk vinnig en lig. Rol uit en druk uit en | eiers voeg olie by meng met water en droë |
bak by 425F tot gaar. | | best. Laat staan 1/2-1 uur bak. Net 1 keer olie |
ROOSTER KOEK | | STORM JAERS | |
|
|
| | | |
2k meel |
| | 6 e hoogvol meel | |
1/2 t koeksoda |
| | 2 e gelyk suiker | |
2 ons botter |
| | sout | |
1/2 t kremetart |
| | 1 eier | |
1/2 t sout |
| | 1 e opgehoopte bakpoeier |
dikmelk |
|
| | melk | |
|
|
| | | |
Metode |
|
| | Metode | |
Sif droë best. Vryf botter in. meng met | Sif meel en bakpoeier. Voeg sout en suiker |
melk tot sagte rolbare deeg. Rol 5mm dik | by. Klits eier en maak verder aan met soet |
uit en sny vierkante. Plaas op gesmeerde | melk tot deeg net afval van lepel. Skep |
plaat of rooster oor kole. Bedien warm | desertlepels vol in kokende olie. |
met botter. | | | | |
|
|
| |
|
|