KLEIN KOEKIES | |||||
VERDWYN KOEKIES | SOET KOEKIES | ||||
2 pd meelblom | 15k meel | ||||
1pd botter | 4 k botter | ||||
2 k suiker | 6k suiker | ||||
3 eiers | 10 eiers | ||||
6 t BP | 1 pakkie koeksoda | ||||
1 t sout | 1 pakkie kremetart | ||||
1 t vanilja essens | |||||
Metode | Metode | ||||
Smelt botter. Roer suiker by. Klits | Vryf botterin meel en gooi die kremetart | ||||
eiers baie goe en voeg by saam met | droog by. Klits eiers en suiker goed. Los | ||||
vanilje geursel. Sif die meel, bakpoeier | koeksoda op in 1/2 k melk. Meng dan alles | ||||
en sout in. Meng goed. Bak 400F vir | tot 'n nie stywe deeg. Sit deur koekiemaker | ||||
7 min in middl rak van oond. | of rol uit. Bak by 400F. | ||||
PATTY PAN (CUP CAKES) | GEMMER KOEKIES | ||||
12oz margarien 3/4pd | 3pd meel | ||||
12oz suiker (24e) | 1pd goue stroop | ||||
6 eiers | 1pd botter | ||||
1pd meel | 2e fyn gemmer | ||||
4t B.P | sout | ||||
sout | 2pd geelsuiker | ||||
vanilje essens | 5 klein eiers | ||||
1pk koeksoda | |||||
Metode | 1pk kremetart | ||||
Sif meel, bakpoeier saam.Verroom suiker | Metode | ||||
en margarien tot lig en donsig. Voeg meel | Sif meel,sout en kremetart. Smelt botter en | ||||
stadig by meng goed.Vul papier cups | stroop. Laat afkoel voeg geklitste eiers by | ||||
half en bak op boonste rak in oond vir | en gemmer. Werk in gesifte meel. Los soda | ||||
12min by 400F. | op in 'n bietjie melk voeg mengsel by en werk | ||||
goed deur. Laat staan oornag maak klein | |||||
bolletjies en sit in pan. Stoof nie te warm nie | |||||
maar ook nie te koud. Hou in aparte koek- | |||||
blik ander word dit sag. | |||||
Koffie koekies | ROMARY CREAMS | ||||
12k meel | 1/2pd margarien | ||||
1pd botter | 2e kakao | ||||
1pd suiker | 2 k meel | ||||
1pk koeksoda | 1 k stooisuiker | ||||
1pd gouestroop | 1/2k kookwater | ||||
4 eiers | 1 1/2k klapper | ||||
1t sout | 1t B.P | ||||
1e koffie ekstrak | |||||
2e vanielje | Metode | ||||
Roombotter en suiker. Voeg by meel,B.P | |||||
Metode | klapper ensout by. Meng goed. Voeg kakao | ||||
Maak botter, suiker en stroop aan, smelt | opgelos in kookwater by. Bak teelepels vol | ||||
oor lae hitte. Voeg eiers by dan koffie en | op bakplaat. Smeer gesmelte sjokolade | ||||
vanielje. Voeg meel en koeksoda gemeng | tussen in. | ||||
met melk by. Rol uit of sit deur masjien. | |||||
Vulsel | JAN SMUTS KOEKIES | ||||
1k suiker | |||||
1k botter | Vryf 1/2pd botter in 3k meel. Voeg by 1 | ||||
1/2 k melk | klein koppie suiker, bietjie sout,2t B.P en | ||||
Metode | 2 geklitste eiers. Meng met melk (nie te slap | ||||
Kook tot karamel en geur met koffie en | nie) sodat deeg gerol kan word. Voer Patty | ||||
vanielje. Smeer tussen beskuitjies. | pans hiermee uit. | ||||
Sit in elk 'n bietjie appelkooskonfyt en klop | |||||
MERINGUES | die volgende tot room. | ||||
4ons suiker 4 ons botter 4 e meel en 1t B.P | |||||
6 eiers | Voeg dan 2 goed geklitse eiers by. Sit 'n | ||||
3 k strooisuiker | hoogvol teelepel hiervan op die konfyt en bak | ||||
6t B.P | in 'n warm oond. | ||||
2 t vanielje geursel | |||||
knypie sout | KRIMPVARKIES | ||||
Metode | 1pak sponsvingers | ||||
Klit eierwitte en bakpoeier tot styf. Voeg | 1k suiker | ||||
vanielje geursel by. Voeg suiker bietjie | 2k kookwater | ||||
gewys by skep op bakplaat en bak vir 2 | 2e kakao | ||||
ure by 200F. | |||||
Metode | |||||
Kook suiker, kakao en water tot gaar en | |||||
taamlik dik. Doop sponsvingerg een vir een | |||||
in mengsel en rol in klapper. | |||||
KLAPPER KOEKIES | GEMMERKOEKIES 2 | ||||
5k meel | 1k suiker | 3pd meel | |||
1/2 k melk | 3e hoogvol botter | 1k stroop | |||
1/2pd klapper | 3e goue stroop | 1/2 t sout | |||
3 eiers | 11/2t koeksoda | 1pd botter | |||
1pk kremetart | 1t vanielje geursel | 2e gemmer hoogvol | |||
sout | 2pd suiker | ||||
Metode | 1pk koeksoda | ||||
Meng meel, sout, suiker, kremetart en | 1pk kremetart | ||||
klapper. Vryf botter in. Los soda in melk | 6 eiers | ||||
op en voeg by. Ook stroop, vanielje en | |||||
geklitste eirs. Rol uit en bak. | Metode | ||||
Vryf die botter in die meel wat afgemeet | |||||
HAWERMOUTKOEKIES | is. Voeg die soda, kremetart , gemmer en | ||||
sout by meng goed. Voeg die suiker en die | |||||
2k hawermout | stroop by en meng.Maak die deeg aan met die | ||||
1k meel | geklitste eiers. Knie goed. Daar word nie | ||||
3 e botter nie hoogvol | water of melk bygevoeg nie. Rol balletjies en | ||||
1 1/2 e goue stroop | bak in warm oond. | ||||
1 k klapper | |||||
3/4k suiker | |||||
1t soda | HERTZOG KOEKIES | ||||
Metode | 4k meel | ||||
Klop botter en suiker en voeg stroop by. | 1/2 k suiker | ||||
Meng droë bestandele en voeg by | 250g botter | ||||
botter mengsel. Gooi nou soda by wat met | 3 eier gele | ||||
melk gemng is. Druk in gesmeerde koek- | 1k melk | ||||
pan. Bak in matige oond. Laat afkoel en | 1d Bakpoeier | ||||
sny in blokkies. | |||||
Meng alles saam Rol uit en druk in Patty Pans | |||||
KRUMMERTERT | |||||
Vulsel | |||||
1/2k margarien | 1/2t vanielje geursel | 6 eierwitte | |||
2e kook olie | 2k meel | 1k witsuiker | |||
1 geklitste eier | 1/4t sout | 250g klapper(3k) | |||
2t bakpoeier | sagte konfyt | ||||
2e suiker | Meng klapper met suiker en styfgeklopte | ||||
Metode: | Room margarien en voeg suiker | eierwitte.Plaas apperkooskonfyt op deeg in | |||
by en klits goed. Voeg olie en geursel by. | patty pans en 'n teelepel van vulsel bo-op. | ||||
Roer eiers in. Sif meel B.P en sout saam | Bak tot lig bruin in warm oond. | ||||
Voeg by mengsel en knie tot sagte deeg. | |||||
Smeer in pan Smeer konfyt bo-oor en | |||||
rasper res van deeg bo-oor. Bak 300F vir | |||||
1uur. Sny in blokkies. | |||||
KLAPPER SKYFIES | KOFFIEROOMPIES | ||||
2k meel | klapperkors | 1k suiker 1/2 pk koeksoda | |||
2t bakpoeier | 1eier | 5k meelblom 2d koffiegeursel of | |||
1/4t sout | 1/2k suiker | 1 1/2k botter 1/4k sterk kitskoffie | |||
1/2k suiker | 1t vanielje geursel | 3e stroop 1t vanielje geursel | |||
6e botter | 1 1/2k klapper | 1/3k melk knippie sout | |||
1eier | 2e melk | ||||
2-3 e melk | Metode | ||||
appelkooskonfyt | Klop botter en suiker saam. Roer koffie en | ||||
stroop in.Meng koeksoda met melk en voeg | |||||
metode | by. Laaste kom die meel by. Meng tot 'n | ||||
Meng droë best. Goed en vryf botter in. | stywe deeg. Sit deur vleismeul en bak tot | ||||
Klit eiers en voeg 2 e melk by. Meng met | ligbruin. Sit koekies op mekaar met vulsel. | ||||
droë best. Om sagte deeg te vorm. Druk | Vulsel | ||||
deeg vas in gesmeerde rolkoekpan. | 2e botter hoogvol | ||||
Smeer laag konfyt bo-oor. | 2d koffie geursel | ||||
Kors | 1t vanielje geursel | ||||
Klits eier vir kors en voeg suiker by en | genoeg versiersuiker by om maklik te smeer. | ||||
klits goed. Roer vanielje, klapper en net | |||||
genoeg melk by om 'n smeerbare mengsel | |||||
te maak. Smeer oor konfyt sondat al die | CREAMCRACKER KOEKIES | ||||
konfyt bedek is. Bak 15-20 min by 400F. | |||||
Sny skyfies terwyl nog warm, | 1 pak cream crackers fyngerol | ||||
1 blik karamel kondensmelk | |||||
LEMINGTONS | neute en kersies( na smaak-opsioneel) | ||||
Enige sjokolade koek in blokkies gesny. | Metode | ||||
Doop blokkies in volgende stroop en rol | Meng goed alle bestanddele. Druk in pan | ||||
in klapper. | en sny in blokkies. | ||||
Stroop | |||||
500g versiersuiker | GEMMER HORINGS | ||||
4 t hoogvol kakao | |||||
1t vanielje geursel | 2 onse meelblom | ||||
500g botter | 2 onse suiker | ||||
knippie sout | 2 onse botter | ||||
3 e of meer kookwater | 1t fyn gemmer | ||||
1/2t amadelolie | 1t vanielje geursel | ||||
1/2 t suurlemoensap | |||||
Metode: | Smelt botter en voeg kakao en | 1e goue stroop( hoogvol) | |||
water by. Roer versiersuiker en geursel in. | |||||
Giet bietjie kookwater by as die versiersel | Metode:sif meel en gemmer saam. Smelt | ||||
dik word. | botter, suiker en stroop voeg by droë best. | ||||
met suurlemoensap en geursel.bak twee | |||||
lepels op plaat by 350F vir 8-12 min. laat | |||||
afkoel vir 2min draai horinkies en laat afkoel. | |||||
SJOKOLADE KLAPPER KOEKIES | |||||
VULSEL VIR KLEIN KOEKIES | |||||
125g margarien | 1/2k kakao | Bly altyd sag | |||
2 k suiker | 1/2 k melk | 500g viersiersuiker | |||
1 eier geel | |||||
Metode | 250g margarien | ||||
Kook die bestanddele vir 5 min. saam. | 1t gliserien | ||||
haal af en voeg by 1k klapper, 3k | 1/2 t vanielje geursel | ||||
hawermout en 1t vanielje geursel. Meng | |||||
goed en skep met teelepel klein hopies | Metode:Klop margarien met houtlepel tot | ||||
op gesmeerde plaat. Bak tot bruin | sag en romerig. Voeg suiker, eiergeel, | ||||
glisirien en geursel by. Klop goed smeer. | |||||
RICE CRISPIES KOEKIES | MAKLIKE DADEL BESKUITJIES | ||||
3/4k suiker | |||||
8oz pak rice crispies | 1 eier | ||||
3 eiers | 250g botter | ||||
500g dadels | fyn klapper | ||||
250g botter | 500g dadels | ||||
500g suiker | 1pk marie beskuitjies fyn gedruk | ||||
Metode | Metode | ||||
Roer al die best. Goed saam vir 5 min op | Smelt botter en suiker saam en verwyder van | ||||
stoof (behalwe rice crispies) Laat net | stoof voordat dit kook. Voeg geklitste eier en | ||||
kook. Haal af en roer rice crispies vinnig | dadels by meng goed. Gooi dadelik in | ||||
in. strooi klapper onder in pan en druk | gesmeerde pan, druk plat en laat koud word. | ||||
mengsel plat. Sit in yskas vir rukkie sny | sny in blokkies en rol in klapper. | ||||
in blokkies. | |||||
APPELKOOS KOEKIES | ROSYNTJIE EN DADEL YSKASKOEKIES | ||||
8k meel | Rangskik tennisbeskuitjies in vuurvaste bak. | ||||
1k appelkooskonfyt | Berei die volgende voor: | ||||
1 pk koeksoda klein | Smelt 6e botter oor lae hitte, saam met 6e | ||||
2 eiers | suiker. Roer tot gesmelt is. Voeg by 1t kakao | ||||
3 k suiker | en 125g korente, sultanas, rosyne en neut. | ||||
1/3 k water | 250g dadels. Klit 'n eier goed voeg by kook | ||||
500g botter | vir 2 min en roer aanhoudend. Haal van stoof | ||||
voeg beskuitjies by gooi mengsel oor gepakte | |||||
Metode | beskuitjies en rangskik beskuitjies bo-oor. | ||||
Room botter en suiker vowg eiers by dan | Laat in yskas afkoel vir ten minste 12 uur. | ||||
meel. Meng konfyt, water en soda en | |||||
voeg by. Rol in balletjies en bak. | |||||
WONDER BALLETJIES | KOEKSISTERS 1 | ||||
2k meelblom | Stroop | ||||
125g suiker | 18k suiker | ||||
1t bakpoeier | 9k water | ||||
250g botter | 1 1/4k goue stroop | ||||
1t vanielje geursel | 1 1/4 t kremetart | ||||
1k dadels | n paar skywe suurlemoen | ||||
1k okkerneute | 1/2 suurlemoen se sap | ||||
1k post toasties | |||||
kook alles saam vir 20min, sit in yskas. | |||||
Metode | |||||
Room botter en suiker, voeg geklitste eier | deeg | ||||
by. Voeg meelblom en dan ander best. | 8k meel | ||||
deeg moet styf wees. Rol in klein balletjies | 4 e bakpoeier | ||||
en rol in post toasties. Bak in matige oond | 2e botter | ||||
4 k melk | |||||
KOEKSISTER 2 | sout | ||||
4k meel | Metode | ||||
6t bakpoeier | Sif meel en bakpoeier en sout saam. Vryf | ||||
1 1/2k melk | botter in en maak aan met melk. Knie deeg | ||||
2 e suiker | totdat dit blasies maak. Laat staan vir 20 min | ||||
2 eiers | rol uit vleg en bak | ||||
3e botter | |||||
sout | SKEP SKONS MET OLIE | ||||
Metode | |||||
Meng droë best. Vryf botter in meel en | 2 k meel | ||||
maak aan bet goedgeklitste eier in melk. | 1/3 k olie | ||||
Deeg moet nie styf wees nie. Knie net tot | 1 eier | ||||
goed gemeng. Sit in skottel met deksel en | 4 t bakpoeier | ||||
laat vir ten minste 3 uur of oornag staan. | 1/2 k melk + 1/2 k water | ||||
Stroop | sout | ||||
10k suiker | |||||
5k water. | Metode | ||||
Roer tot suiker opgelos is wanneer dit | Sif die droë best. Saam en klop eier en olie | ||||
kook gooi 1/2t kremetart in aangemaak | saam en roer by droë best. Maak aan met | ||||
met 1e water of suurlemoensap. Voeg 1e | melk en water tot slap deeg en meng goed. | ||||
gouestroop by. Sit stukkie kaneel of | smeer kolwyntjie panne en vul met beslag. | ||||
gemmer in. laat 10min vinnig kook. Kan | Bak by 400F-425F vir 8-10 min. 'n halwe | ||||
2 weke in yskas gebêre word. | koppie gerasperde kaas kan soms vir | ||||
afwisselig bygevoeg word. | |||||
KAAS BOTTERBROODJIES | KAAS BOTTERBROODJIES II | ||||
1k meel | 1k meel | ||||
1d bakpoeier | 1/4 r rooi peper | ||||
1/2 t sout | 1k cheddar kaas | ||||
1k cheddar kaas | 1k melk | ||||
knippie rooi peper | 1e bakpoeier | ||||
1k melk | |||||
Metode | |||||
Metode | sif meel, peper en bakpoeier saam. Meng | ||||
Sif meel , sout, peper en bakpoeier saam. | alles en bak in kolwyntjie panne. | ||||
voeg kaas by. Meng met melk tot slap | |||||
deeg. Skep in gesmeerde kolwyntjie | MENG EN ROER SKONS | ||||
panne en bak 400F-425F tot mooi | |||||
lig bruin bo. | Sif in mengbak | ||||
2k meel | |||||
BROOD SOOS SKONS | 1t suiker | ||||
3 1/2t gelyk bakpoeier | |||||
Maak in 20 min. | 1/2 t sout | ||||
voor verhit oond tot 400F | |||||
1k meel | Metode | ||||
1/2 t sout | sny met mes 1/3 k olie vul koppie verder met | ||||
2t bakpoeier | melk en water. As ryker skon verlang vul | ||||
1/2 k melk | koppie ook met geklitste eier en meer suiker | ||||
1/4 k water | kan ook gebruik word. Bak in 'n baie warm | ||||
oond vir 10 min. bedien warm. | |||||
Metode | |||||
roer met 'n mes melk en water in by droë | BRUIN BOTTER BROODJIES | ||||
bestanddele. Vorm skons om meel | |||||
bestrooide oppervlak. Plaas op | 1k boermeel ongesif | ||||
gesmeerde bakplaat en bak vir 10 min | 1/2 k meelblom | ||||
tot lig bruin. | 1e suiker\3 gelyk e botter | ||||
1 1/2 e bakpoeier | |||||
BOTTER BROODJIES | sout | ||||
1 eier | |||||
2k meel | |||||
4t bakpoeier | Metode | ||||
1/2 t sout | Vryf botter in droë bestanddele. Voeg suiker | ||||
2 e botter | by en meng deeg met melk. Bak soos enige | ||||
1eier | ander botterbroodjie. | ||||
1/2 k melk | PANNEKOEK | ||||
Metode: | meng en sig meel, bakpoeier en | 1k meel 2 eiers | |||
sout. Rasper botter in meel en meng met | 1t bakpoeier 1/2 k olie | ||||
vingerpunte. Klits eier en meng saam met | sout 1 1/2 k water | ||||
melk in meelmengsel tot nie stywe deeg. | Metode:sif meel,bakpoeier en sout klits | ||||
werk vinnig en lig. Rol uit en druk uit en | eiers voeg olie by meng met water en droë | ||||
bak by 425F tot gaar. | best. Laat staan 1/2-1 uur bak. Net 1 keer olie | ||||
ROOSTER KOEK | STORM JAERS | ||||
2k meel | 6 e hoogvol meel | ||||
1/2 t koeksoda | 2 e gelyk suiker | ||||
2 ons botter | sout | ||||
1/2 t kremetart | 1 eier | ||||
1/2 t sout | 1 e opgehoopte bakpoeier | ||||
dikmelk | melk | ||||
Metode | Metode | ||||
Sif droë best. Vryf botter in. meng met | Sif meel en bakpoeier. Voeg sout en suiker | ||||
melk tot sagte rolbare deeg. Rol 5mm dik | by. Klits eier en maak verder aan met soet | ||||
uit en sny vierkante. Plaas op gesmeerde | melk tot deeg net afval van lepel. Skep | ||||
plaat of rooster oor kole. Bedien warm | desertlepels vol in kokende olie. | ||||
met botter. | |||||
Thursday, March 29, 2007
klein koekies
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
1 comment:
Dankie! Ek sit hier in die VSA en lus vir klapper koekies!!!
Christal
Post a Comment