Altyd besig met troues, of kombuistee's en nou ooievaars tee.
Ek wil altyd iets anders doen, spesiaal en het gaan soek vir iets om 'n
uitnodiging wat van doek gemaak is in te sit en kon nerens iets kry nie.
Wel toe ontwerp ek die doeksak kartonnetjie wat ek met gewone katoenlap oortrek,
met skouerband van lint. Dit lyk nogal tog te fraai en is nog nie op die web nie.
Probeer dit gerus ek sal die voltooide produk ook plaas sodat dit darem beter lyk as net 'n patroon.
No comments:
Post a Comment